Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:19 Die Boodskap (DB)

Daar het mense van Sif na Saul toe in Gibea gegaan en vir hom gesê: “U weet seker dat Dawid daar by ons wegkruip. Hy is in die veilige plekke by Goresa daar op die Gakilarant suid van die Jeshimonwoestyn.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:19 in konteks