Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:18 Die Boodskap (DB)

Hulle twee het by ’n altaar van die Here ’n ooreenkoms met mekaar gemaak. Jonatan is daarna huis toe, maar Dawid het in Goresa gebly.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:18 in konteks