Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:14 Die Boodskap (DB)

Dawid het in veilige plekke in die veld en in die berge van die Sifwoestyn gaan bly. Saul het dae lank na hom gesoek, maar God het nie vir Dawid aan hom oorgegee nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:14 in konteks