Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 23:13 Die Boodskap (DB)

Dawid en sy manne, omtrent 600 van hulle, het gereedgemaak en padgegee uit Keïla en van plek tot plek rondgetrek. Toe Saul hoor dat Dawid uit Keïla weggekom het, het hy nie na die dorp opgetrek nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 23

Kyk 1 Samuel 23:13 in konteks