Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 22:13 Die Boodskap (DB)

Saul sê vir hom: “Hoekom het julle teen my planne gemaak, jy en daardie seun van Isai? Jy het vir hom kos gegee en ’n swaard en toe nog vir God ook gevra wat hy moet doen. Nou wag hy net sy kans af om teen my in opstand te kom. Dís hoe dit nou is!”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 22

Kyk 1 Samuel 22:13 in konteks