Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:6 Die Boodskap (DB)

Die priester gee toe vir hom die tempelbrood, want daar was nie ander brood nie. Die enigste brood was dié wat die priesters by die altaar weggevat het toe hulle weer vars brood daar moes neersit.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:6 in konteks