Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 21:5 Die Boodskap (DB)

“Maar natuurlik was ons nie by vroue nie,” antwoord Dawid. “Die manne is rein soos altyd wanneer ons gaan oorlog maak. Al is hierdie ’n gewone ding wat ons moet gaan doen, is die manne vir seker rein.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 21

Kyk 1 Samuel 21:5 in konteks