Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 2:20 Die Boodskap (DB)

Dan het Eli vir Elkana en sy vrou geseën en vir hom gesê: “Mag die Here vir jou by hierdie vrou nog kinders gee in die plek van die een wat sy van die Here gevra en weer aan Hom teruggegee het.” Daarna het hulle huis toe gegaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 2

Kyk 1 Samuel 2:20 in konteks