Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:5 Die Boodskap (DB)

Hy het sy lewe gewaag om die Filistyn dood te maak, en die Here het ’n groot oorwinning vir die hele Israel gegee. Pa het dit self gesien en Pa was bly daaroor. Hoekom sou Pa dan nou sonde doen deur ’n onskuldige man soos Dawid dood te maak?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:5 in konteks