Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 19:4 Die Boodskap (DB)

Jonatan het by Saul vir Dawid gepleit en vir hom gesê: “Pa is koning; moet tog nie ’n verkeerde ding aan Dawid doen nie. Hy is Pa se onderdaan en hy het niks verkeerds aan Pa gedoen nie. Inteendeel, wat hy gedoen het, was net tot Pa se voordeel.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 19

Kyk 1 Samuel 19:4 in konteks