Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:4 Die Boodskap (DB)

Jonatan het sy mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en vir Dawid gegee. Hy het ook sy oorlogsklere en selfs sy swaard, sy boog en sy lyfband vir hom gegee.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:4 in konteks