Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:30 Die Boodskap (DB)

Die Filistyne het baie keer teen die Israeliete oorlog gemaak, maar elke keer het Dawid beter gevaar as Saul se offisiere. So het Dawid beroemd geword.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:30 in konteks