Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:25 Die Boodskap (DB)

Saul sê toe: “Gaan sê vir Dawid, die koning wil wraak neem op sy vyande; daarom is die enigste betaling vir die bruid wat hy wil hê, die voorhuide van 100 Filistyne.” Saul het gehoop die Filistyne maak Dawid dood.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:25 in konteks