Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:1-2 Die Boodskap (DB)

Van daardie dag af het Saul vir Dawid by hom gehou. Hy het hom nie weer na sy pa se huis toe laat gaan nie. Toe Dawid klaar met Saul gepraat het, het Jonatan sommer baie van hom begin hou. Hy het net soveel vir Dawid omgegee as vir homself.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:1-2 in konteks