Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:17 Die Boodskap (DB)

Saul het vir Dawid gesê: “Ek wil hê jy moet met my oudste dogter, Merab, trou. Die voorwaarde is net dat jy vir my ’n dapper soldaat moet wees en in die oorloë van die Here moet veg.” Saul het gedink: “Ék hoef dan nie vir Dawid dood te maak nie; die Filistyne sal dit doen.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:17 in konteks