Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:13 Die Boodskap (DB)

Saul wou Dawid toe nie meer naby hom hê nie. Hy het hom die leier van ’n groep soldate gemaak. Dawid het die soldate in al hulle veldtogte gelei.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:13 in konteks