Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 18:10 Die Boodskap (DB)

Die volgende dag het ’n bose gees weer vir Saul beetgepak sodat hy soos ’n mal mens in die paleis tekere gegaan het. Dawid het, soos hy maar altyd gemaak het, vir hom op die lier gespeel. Saul het ’n spies in sy hand gehad.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 18

Kyk 1 Samuel 18:10 in konteks