Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:26 Die Boodskap (DB)

Dawid sê toe vir die manne wat daar om hom staan: “Wat sal gebeur met die man wat daardie Filistyn doodmaak en hierdie skande vir Israel stopsit? Wie dink daardie heiden van ’n Filistyn miskien is hy dat hy so met die manskappe van die lewende God spot?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:26 in konteks