Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:25 Die Boodskap (DB)

Daar is vir die Israeliete gesê: “Sien julle hoe kom hierdie man elke keer vorentoe om met die Israeliete te spot? Die koning sal die man wat hom doodmaak, skatryk maak en sy dogter vir hom gee. Sy familie sal ook nie belasting hoef te betaal nie.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:25 in konteks