Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 17:22 Die Boodskap (DB)

Dawid het die goed wat hy by hom gehad het, by die man gelos wat die bagasie oppas. Hy het na die plek gehardloop waar die manne vir die geveg reggestaan het. Toe hy daar kom, het hy sy broers gevra hoe dit met hulle gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 17

Kyk 1 Samuel 17:22 in konteks