Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:5 Die Boodskap (DB)

“Nee, daar’s nie ’n probleem nie,” sê hy. “Ek het net vir die Here kom offer. Was julle en trek skoon klere aan, dan kan julle saam met my van die offervleis eet.”Hy het ook vir Isai en sy seuns gesê om dit te doen en hulle na die ete by die offer genooi.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:5 in konteks