Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 16:4 Die Boodskap (DB)

Samuel het gemaak soos die Here vir hom gesê het. Toe hy in Betlehem aankom, het die mense geskrik en die leiers van die dorp het na hom toe gekom en gevra: “Kom u omdat hier ’n probleem is?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 16

Kyk 1 Samuel 16:4 in konteks