Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:24 Die Boodskap (DB)

“Ek het gesondig,” sê Saul vir Samuel. “Ek was ongehoorsaam aan die Here en ek het nie gedoen wat jy gesê het ek moet doen nie. Maar ek was bang vir die mense en het na hulle geluister.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:24 in konteks