Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 15:23 Die Boodskap (DB)

Om jou teen die Here te verset en jou eie kop te volg is net so erg as om na ’n waarsêer of afgodspriester te luister. Omdat jy die Here se woorde eenkant toe gestoot het, gaan die Here jou as koning eenkant toe stoot.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 15

Kyk 1 Samuel 15:23 in konteks