Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 12:3 Die Boodskap (DB)

Hier staan ek voor julle. Julle kan my nou by die Here en by sy gesalfde koning aankla as ek iets verkeerds gedoen het. Het ek ooit iemand se goed gevat of iemand mishandel? Het ek ooit omkoopgeld gevat en onreg toegelaat? As ek dit ooit gedoen het, sal ek daarvoor betaal.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 12

Kyk 1 Samuel 12:3 in konteks