Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:7 Die Boodskap (DB)

Hy vat twee osse, kap hulle in stukke en stuur dit deur die hele Israel met die boodskap: “Die een wat nie saam met Saul en Samuel gaan veg nie, se osse sal só stukkend gekap word.” Die mense was so bang, hulle het voor die voet kom sê hulle sal help.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:7 in konteks