Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:5 Die Boodskap (DB)

Saul was juis agter ’n span osse op pad huis toe van die land af. “Wat is dit met die mense dat hulle so huil?” vra hy. Hulle vertel hom wat die manne van Jabes gesê het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:5 in konteks