Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 11:3 Die Boodskap (DB)

“Gee ons sewe dae kans,” het die leiers van Jabes hom laat weet. “Ons sal boodskappers deur die hele Israel stuur. As niemand kans sien om ons te help nie, sal ons oorgee.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 11

Kyk 1 Samuel 11:3 in konteks