Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 10:2 Die Boodskap (DB)

Verder sê hy: “Wanneer jy nou van my af weggaan, sal jy twee mans teëkom by Selsag, naby die graf van Ragel in die Benjaminstreek. Hulle sal vir jou sê: ‘Die donkies waarna jy soek, is gekry. Jou pa dink nie meer oor hulle nie; hy is bekommerd oor julle twee en wonder wat hy moet doen om sy seun terug te kry.’

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 10

Kyk 1 Samuel 10:2 in konteks