Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:2 Die Boodskap (DB)

Elkana het twee vroue gehad. Die een met wie hy eerste getroud is se naam was Hanna. Die ander vrou se naam was Peninna. Peninna het kinders gehad, maar Hanna nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:2 in konteks