Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 1:1 Die Boodskap (DB)

Daar was eenkeer ’n man met die naam Elkana. Hy het in Ramatajim in die Efraimsberge gebly. Sy pa se naam was Jerogam; sy oupa was Elihu en sy oupagrootjie was Tohu. Hulle was van Suf se familie wat van Efrata af gekom het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 1

Kyk 1 Samuel 1:1 in konteks