Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:19 Die Boodskap (DB)

Sallum was die seun van Kore, seun van Abiasaf, seun van Korag. Die mense uit die Koragietefamilie was die drumpelwagte by die tentheiligdom. Dit is dieselfde werk wat hulle voorouers in die woestyn by die ingang tot die kamp van die volk van die Here gedoen het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:19 in konteks