Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 9:1 Die Boodskap (DB)

Die hele Israel is geregistreer. Hulle name is in Die boek van die konings van Israel opgeskryf.Die mense van Juda is na Babel toe weggevoer omdat hulle ongelowig was.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 9

Kyk 1 Kronieke 9:1 in konteks