Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:39-40 Die Boodskap (DB)

39. Asel se broer Esek se seuns was Ulam, die oudste, en na hom Jeüs en Elifelet.

40. Ulam se seuns was goeie soldate, spesialisboogskutters.Hulle het altesaam 150 kinders en kleinkinders gehad.Hulle was almal Benjamin se nageslag.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8