Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 8:13 Die Boodskap (DB)

Beria en Sema was familiehoofde van die inwoners van Ajalon. Dit was hulle wat die mense van Gat op die vlug gejaag het.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 8

Kyk 1 Kronieke 8:13 in konteks