Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:7 Die Boodskap (DB)

Bela se vyf seuns was Esbon, Ussi, Ussiël, Jerimot en Iri. Elkeen was ’n familiehoof en hulle was dapper soldate. Uit hulle nageslag is 22 034 soldate geregistreer.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:7 in konteks