Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 7:2 Die Boodskap (DB)

Tola se seuns was Ussi, Refaja, Jeriël, Jagmai, Jibsam en Samuel. Elkeen van hulle was ’n familiehoof van afkoms en hulle was dapper soldate. Hulle was in Dawid se tyd 22 600 mense sterk.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 7

Kyk 1 Kronieke 7:2 in konteks