Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 6:32 Die Boodskap (DB)

Voordat Salomo die tempel in Jerusalem gebou het, moes hulle die sang lei voor die heilige plek, die tent waar die Here sy volk ontmoet het. Hulle het volgens ’n vaste rooster beurte gemaak om die sang te lei.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 6

Kyk 1 Kronieke 6:32 in konteks