Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 29:11 Die Boodskap (DB)

O Here, die grootheid, krag, glans, roem en majesteit behoort aan U. Ja, alles in die hemel en op aarde is U s’n. Aan U, Here, behoort die leierskap; U is hoër as almal.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 29

Kyk 1 Kronieke 29:11 in konteks