Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 26:31 Die Boodskap (DB)

Dan was daar ook Jerija, die hoof van die Hebrongroep. In die 40ste jaar van Dawid se regering is ’n opname van die Hebrongroep gemaak. Daar is toe in Jaser wat in Gilead lê, uiters bekwame mans gevind.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 26

Kyk 1 Kronieke 26:31 in konteks