Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:6 Die Boodskap (DB)

Die sekretaris was Semaja, ’n Leviet, Netanel se seun. Hy het die name in die teenwoordigheid van die koning, die amptenare, die priester Sadok, Agimelek seun van Abjatar en die familiehoofde van die priesters en die Leviete opgeskryf. Daar is elke keer twee families vir Eleasar en een vir Itamar geneem.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:6 in konteks