Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 24:31 Die Boodskap (DB)

Net soos die nageslag van Aäron, het hulle ook lootjies getrek vir hulle take, sonder dat senioriteit in ag geneem is. Dit het voor koning Dawid, Sadok, Agimelek en die familiehoofde van die priesters en die Leviete gebeur.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 24

Kyk 1 Kronieke 24:31 in konteks