Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:5 Die Boodskap (DB)

Dawid het gesê: “My seun Salomo is nog jonk en onervare, maar die huis wat vir die Here gebou word, moet só ’n ongelooflik grootse bouwerk wees dat sy gelyke nie op die aarde bestaan nie. Mense in ander lande moet dit bewonder. Daarom sal ek nou al begin voorbereidings tref vir die bou daarvan.” Dawid het toe voor sy dood reeds meer as genoeg boumateriaal bymekaar begin maak.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:5 in konteks