Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het beveel dat die vreemdelinge in die land bymekaargemaak moes word. Hy het hulle die taak gegee om bouklippe vir die oprigting van die tempel van God te kap.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:2 in konteks