Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 22:14 Die Boodskap (DB)

“Ek het met groot moeite materiaal vir die bou van die tempel bymekaar begin maak. Daar is al meer as 3 400 ton goud en oor die 34 000 ton silwer en soveel brons en yster dat ’n mens dit nie kan weeg nie. Ek het ook hout en bouklippe bymekaargemaak, wat jy kan aanvul as dit nodig is.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 22

Kyk 1 Kronieke 22:14 in konteks