Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:3 Die Boodskap (DB)

Joab het Dawid geantwoord: “Mag die Here sy volk ’n honderd keer meer maak as wat hulle nou is! Maar waarom wil u nou hierdie telling laat doen? Almal is tog u onderdane. Waarom wil u Israel nou laat sonde doen?”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:3 in konteks