Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:2 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe vir Joab en sy offisiere beveel: “Gaan tel al die mense in Israel, van Berseba in die suide af tot by Dan in die verre noorde. Bring dan vir my die inligting, sodat ek kan weet hoeveel mense daar is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:2 in konteks