Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:17 Die Boodskap (DB)

Dawid het toe vir God gesê: “Dit was ék wat beveel het dat die volk getel moes word. Dit was my fout en ek het die sonde gedoen. Wat het hierdie arme mense gedoen? Here my God, U kan my en my familie swaar straf, maar spaar tog u volk van die siekte-epidemie!”

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:17 in konteks