Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 21:16 Die Boodskap (DB)

Dawid het opgekyk en die engel tussen die aarde en hemel gesien met ’n ontblote swaard wat hy oor Jerusalem uithou. Dawid en die leiers van die volk was baie hartseer en hulle wou dit vir die Here wys. Met rouklere aan het hulle met die gesig op die grond geval.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 21

Kyk 1 Kronieke 21:16 in konteks