Ou Testament

Nuwe Testament

1 Kronieke 19:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het 32 000 strydwaens gehuur en die steun van die koning van Maäka gewerf. Hy het met sy soldate buite Medeba kamp opgeslaan, terwyl die Ammoniete uit hulle dorpe saamgetrek het om reg te maak vir die oorlog.

Lees volledige hoofstuk 1 Kronieke 19

Kyk 1 Kronieke 19:7 in konteks